Jan’s projects include similar projects for the well
known Graham Beck Wines group in Robertson & Franschhoek,
the five star luxury Mardouw Country House near Bonnievale
as well as extensive landscaping with similar constraints
at the Nautilus Bay development near Mossel Bay.
We have the necessary infrastructure to compliment the areas
surrounding your dream home in nature to ensure nature and
manmade structure compliment one another successfully.
Jan Hagen
Landskapering by Le Domaine
Landskapering van die tuine rondom die wonings by Le Demaine
volgens die riglyne soos neergelê deur Cape Nature
word maklik uitvoerbaar in samewerking met Jan Hagen van
Zantedeschia Concepts, ’n bekende plaaslike landskapontwerper
in hierdie area wat die projek in totaliteit kan aanpak
of sou die kliënt dit verkies met gereelde tussenposes
in raadgewende hoedanigheid behulpsaam kan wees met advies
om die projek deur te voer.
Ons projekte sluit soortgelyke projekte soos die in vir
die Graham Beck Wines groep in van Robertson en Franschhoek
asook die vyfster Mardouw Country House asook aansienlike
landskapwerk van soortgelyke omvang by die Nautilus Bay
ontwikkeling naby Mosselbaai.
Ons beskik plaaslik oor die nodige infrastruktuur om te
verseker die omgewing rondom u droomtuiste en die skepping
van u tuiste hier in die natuur komplimenteer mekaar tot
een suksesvolle geheel.
Jan Hagen