1 |
|
Pootjieskloofdam
30 km op route 62 –kragbote/ski toegelaat |
2 |
|
Roeibote - Soveel as moontlik
roeibote of hobycats op die dam, net nie kragbote
nie – natuurreservaat – kanos ens. |
3 |
|
Visvang - Hier is baie Karp en
Blackbess en natuurbewaring (Cornè Claassen)
sal nog visse inbring, asook voëls rondom die
dam om dit in harmonie met mekaar te bring. |
4 |
|
Draf – Daar is ‘n
drafroete as jy soggens bietjie fiks wil raak! |
5 |
|
Swem – In jou splash pool
of dam. |
6 |
|
Stap – As jy dit kan regkry
om 200 ha te stap op ‘n dag, met die grootste
konsentrasie van kruie in die Klein Karoo. |
7 |
|
Vrugte – Perskes, Appelkose,
Pruime, Nektariens,Druiwe en Lemoene-heeljaar deur.(Groen
vrugte) Pakstoor BRC deur SABS goedgekeur. |
8 |
|
Voëlkyk - ± 200 spesies
van voëls op die dam en rondom Montagu. Hoor
ook die roep van die visarend. |
9 |
|
Fietsry - Hier is ‘n bergfietsroete
op die plaas en rondom die dam – PRAGTIG!! |
10 |
|
Wireless Internet connection
– Maar as jy regtig ‘n email MOET stuur,
wireless internet connection. |
11 |
|
|